play 6
20 Desember 2017 - 4 Januarie 2018

In Afrikaans
kom see toe


Meer oor Hartenbos
resize 770 x 880-27
MM2017-web-image-Kunstenaars-770x880
resize 770 x 880-26
73-min

Besoek Hartenbos hierdie feesseisoen om die eerste In Afrikaans konsertreeks te beleef en deel te wees van die hartklop van die Suid-Kaap.

Kom kuier saam op Hartenbos

buttons 10

Oor Hartenbos

Hartenbos is dié plek vir ’n onvergeetlike gesinsvakansie. Met ’n verskeidenheid van winkels, talle restaurante en heerlike ontspanningsgeriewe, sal hierdie kusdorp jou feesseisoen optower. Hartenbos is nie verniet een van die mees gesogte vakansiedorpe in Suid-Afrika nie. Sy ryk kulturele erfenis, idilliese ligging en al die aktiwiteite vir oud en jonk, maak dié dorp jou nommer-een vakansiebestemming.
button 11

Die kunstenaars by In Afrikaans

Skuur skouers met bekendes soos Theuns Jordaan, Karlien van Jaarsveld, Robbie Wessels, Jay & Lianie May, Kurt Darren, Leah, Jo Black, Brendan Peyper, Elvis Blue, Bok van Blerk en Karen Zoid - om maar net ’n paar te noem!
button 14

In Afrikaans Konsertreeks

Die konsertreeks vind plaas op 20, 24, 26, 27 en 30 Desember, asook op 4 Januarie 2018 by ATKV-Hartenbos se amfiteater. As jy dus in die omgewing is, koop nou al jou kaartjies by www.itickets.co.za. Bring jou kampstoel en kombers en kom kuier lekker saam met jou gunsteling Afrikaanse kunstenaars. Daar sal ook kosstalletjies en ’n kroegtent wees, asook CD’s en ander goedere wat verkoop sal word.

Program

Kaartjies
vir In Afrikaans is hier beskikbaar

Besoek gerus die In Afrikaans winkel

In samewerking met